William Conrad

William Conrad
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John William Cann Jr.
Geboorte (1920-09-27)27 September 1920
Sterfte 11 Februarie 1994 (op 73)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1945–1993
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Conrad (27 September 1920 – 11 Februarie 1994) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Killers (1946), The Naked Jungle (1954), en Hudson Hawk (1991), en in die televisiereeks Cannon (1971).


Developed by StudentB